Ever Given

Ever Given in Maart 2020 by die ECT Delta-terminale in die Rotterdam-Hawe.

Ever Given is 'n houerskip, een van die grootste houerskepe ter wêreld. Dit word besit deur Shoei Kisen Kaisha ('n skeepsbesit en verhuringfiliaal van die groot Japannese skeepsboumaatskappy Imabari Shipbuilding), wat gehuur en bestuur word deur die Taiwannese skeepshouer-vervoermaatskappy Evergreen Marine. Die Ever Given is geregistreer in Panama en tegnies bestuur deur die Duitse skeepsbestuursonderneming Bernhard Schulte Shipmanagement (BSM).[1] In Maart 2021, terwyl dit van China na Rotterdam reis, word die skip in die Suezkanaal gestrand, wat die kanaal onbegaanbaar maak. Die skip het vir ses dae vesgesit voordat reddingspersoneel dit op 29 Maart 2021 bevry het.[2]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named guardian-huge-container-ship-blocks-suez-canal-evergreen
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named nytimes

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy